PTx Trimble

PTx: Die nuwe naam in presisieboerdery wat boere bemagtig

Die wêreld van presisieboerdery ontwikkel vinnig, en AGCO is aan die voorpunt met hulle nuwe tegnologievaandel: PTx – oftewel “Precision Technology Exponential”. Maar wat beteken dit vir die Suid-Afrikaanse boer? Emile Renke van AGCO het by NAMPO verduidelik wat PTx behels, hoe dit werk en hoe dit boerdery slimmer,[...]

By Bianca Pretorius|4th June 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |
0
Go to Top