Veilings
Nasionale Dormerveiling 2025: Uitmuntende Dormer-genetika behaal toppryse in Bloemfontein
Die Nasionale Dormerveiling, wat op Saterdag, 6 September 2025, by Be Human buite Bloemfontein plaasgevind het, was niks minder as ’n uitstaande sukses nie. Dormertelers van regoor die land - van die verre Noorde tot die Suide het saamgetrek om van hulle beste genetika aan te bied, en die[...]
Vlakte Bonsmara Studiegroep se 16de Bulveiling beloof weer topgehalte
Met bykans 20 jaar se toewyding en streng seleksieprosesse agter die rug, nooi die Vlakte Bonsmara Studiegroep kopers en belangstellendes na hulle 16de bulveiling, wat op 17 Oktober 2025 plaasvind op plaas Doornpan, Roedtan. Hierdie jaar se veiling beloof om weer diere van absolute topgehalte aan te bied -[...]
Westbourn Bonsmaras verkoop top bul teen top prys
Westbourn Bonsmaras se produksieveiling was op 28 Augustus 2025 om 11:00 op die plaas Dampoort waar boere die beste genetika van die Bonsmara-bedryf kon bekom. Beide die stoet- en kommersiële diere het puik gevaar, met uitstekende pryse wat behaal is. "Ons is aangenaam verras met 'n ongelooflike veiling en[...]
VIDEO: Aanpasbare & gehalte Dormers | Hatari Farming Produksieveiling op 20 September
Kom beleef aanpasbare en gehalte Dormers op aanbod uit drie gevestigde stoete – Hatari Farming, Gras Karoo Dormers en 2 Broers Dormers. Hierdie veiling bied top genetika wat jou kudde se prestasie en winsgewendheid ’n hupstoot kan gee. Aanbod: 50 SP Dormerramme 50 SP Dormerooie 300 Kommersiële ooie Veiling[...]
VIDEO: Vlakte Bonsmara Studiegroep 16de bulveiling | Maak gereed vir iets groot!
Sluit aan by die Vlakte Bonsmara Studiegroep op 17 Oktober 2025 om 11:00 vir hulle 16de Bulveiling wat plaasvind op die plaas Doornpan in die Roedtan-distrik, Limpopo. Hierdie dag beloof om veeboere topgehalte genetika te bied met 50 handgeselekteerde gehalte bulle en 250 eersteklas vroulike diere, insluitend beide stoet-[...]