Westbourn

Westbourn Bonsmaras verkoop top bul teen top prys

Westbourn Bonsmaras se produksieveiling was op 28 Augustus 2025 om 11:00 op die plaas Dampoort waar boere die beste genetika van die Bonsmara-bedryf kon bekom. Beide die stoet- en kommersiƫle diere het puik gevaar, met uitstekende pryse wat behaal is. "Ons is aangenaam verras met 'n ongelooflike veiling en[...]

By Spesialisskrywer|29th August 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , |
0
Go to Top