Energy

Shell beloon sy onafhanklike verspreiders.

Dit sit nie in enige brandstof- en oliehandelaar se broek om die Shell-handelsmerk op sy winkelvenster te plak nie. Daarom het Shell met die goue gedagte vorendag gekom om aan sekere gekeurde onafhanklike verspreiders van sy produkte die geleentheid te bied om as Topverspreiders (Branded Distributors) onder die Shell-handelsmerk sake te doen.

By Specialist Writer|10th December 2014|Categories: Energy|Tags: , , , , |

Oilco trap diep spore met Shell

As een van Shell se uitgesoekte Topverspreiders kan Oilco nou aan sy kliënte gemoedsrus gee, want hulle geniet voorkeur by die Shell-depot om diesel te laai. Oilco se vloot, bestaande uit 20 tenkwaens, asook 10 bakkies en trokkies vir smeermiddelaflewerings, kan dus flink uitdraf om hulle werk te doen.

By Specialist Writer|25th August 2014|Categories: Energy|Tags: , , |
0
Go to Top