Energy

ExxonMobil en Centlube vorm ’n gedugte verspreidingspan

MobilExxon, die bekende brandstof- en smeermiddelverskaffer wat ’n bekende handelsmerk in Suid-Afrika is, het onlangs ‘n nuwe kantoor in Kaapstad oopgemaak en ‘n nuwe gemagtigde verspreider in Suid-Afrika aangestel. Centlube versprei nou hulle hoogs gevorderde olie vir passasiers- en kommersiële voertuie asook vir industriële toerusting.Hulle het pas ‘n groot[...]

By Specialist Writer|23rd November 2015|Categories: Energy|Tags: , , , |

Moenie in die donker sit nie!

Beurtkrag het ’n deel van ons lewe geword, soos verkeersknope, misdaad en sooibrand. In baie gevalle is dit net ’n irritasie, soos wanneer die kos halfpad gaar is of die sepie op die kassie sonder einde bly, maar wanneer die melkmasjien gaan staan, die pakhuis se verkoeling afgaan en[...]

By Specialist Writer|5th October 2015|Categories: Energy, News|Tags: |

Shell en boerdery kom honderd jaar saam

Toe Jan Smuts net na die Tweede Vryheidsoorlog met Royal Dutch Shell begin onderhandel het oor hulle vestiging in die Unie, was oom Hans Hattingh senior, ’n boer tussen Devon en Nigel, wat in Smuts se commando geveg het en later ’n groot vriend van die staatsleier geword het, so beïndruk met die maatskappy dat hy net daar en dan besluit het om net met hulle sake te doen.

By Specialist Writer|6th January 2015|Categories: Energy|
0
Go to Top