beurtkrag

Sonkrag is die toekoms, só sê Agrico

Roekie Coetzee, takbestuurder van Agrico in Vredendal, vertel hoe Agrico kan help om die uitdagings van beurtkrag te oorkom. Hulle probeer om die potensiaal in 'n area volledig te ontgin. Vir Agrico is dit belangrik om die tegnologie in besproeiing te volg. Dis waarom hulle lankal reeds begin het[...]

Eskom stel kritieke besproeiingsgebiede in Vrystaat vry van beurtkrag

In die afgelope jare het die hoër gevalle van beurtkrag voedselproduksie negatief beïnvloed. Tipies is besproeiingsboere geraak deurdat hulle nie in kritieke stadiums gewasse kon natmaak nie. Byvoorbeeld, met die onlangse hittegolftoestande, bly besproeiing van kritieke belang om potensiële risiko's wat met voedselsekerheid verband hou, af te weer. ’n[...]

By Specialist Writer|27th February 2024|Categories: Nuus|Tags: , , |

VS besproeiingsboere trek swaar met fase 6-beurtkrag

Die huidige hittegolftoestand tesame met fase 6-beurtkrag, plaas geweldige stremming op veral mielie- en sojaboon oeste op droëland en selfs onder besproeiing in verskeie streke in die Vrystaat. “Die sameloop van omstandighede veroorsaak groot angs in die landbougemeenskap op ʼn kritiese tyd in die ontwikkeling van ons graangewasse.” sê[...]

By Specialist Writer|15th February 2024|Categories: Nuus|Tags: , , |

APS – die antwoord op al jou beurtkrag frustrasies!

՚n Groeiende probleem in Suid-Afrika is toegang tot betroubare en bekostigbare elektrisiteit. Dit lei daartoe dat boere en Suid-Afrikaanse burgers noodgedwonge na alternatiewe kragbronne van hernubare energie oorskakel. Son energie, asook ander hernubare bronne soos wind- en water krag opwekking, stel boere in staat om aan te hou werk[...]

By Bianca Pretorius|19th September 2023|Categories: Artikels, Energie, Hulpbronbestuur|Tags: , , , |

Nextorch se rateltaai kragflitse laat die donker spat!

Niemand kan stry nie – ՚n onmisbare vriend op enige boer se plaas is ՚n goeie, betroubare, taai, sterk flitslig wat die duisternis verdryf om beurtkag te fnuik, te kyk of boewe die opstal bekruip, te sien of jou diere en werktuie nog veilig is, aan trekkers, pompe of[...]

0
Go to Top