beskermings- en veiligheidstoerusting
VIDEO: ESAB Suid-Afrika | Kundigheid wat vervaardiging vorentoe dryf
ESAB Suid-Afrika is veel meer as net 'n verskaffer van sweistoerusting. Tydens ons besoek aan hul Germiston-fasiliteit het ons met Jannie Bronkhorst, Ivan Anderson, Kevin Xaba en Willie Burger gesels oor die tegnologie, produkte en ondersteuning wat ESAB aan vervaardigers en industriële ondernemings bied. Van vulmateriale en sweisverbruiksmateriaal tot[...]
Nextorch se rateltaai kragflitse laat die donker spat!
Niemand kan stry nie – ՚n onmisbare vriend op enige boer se plaas is ՚n goeie, betroubare, taai, sterk flitslig wat die duisternis verdryf om beurtkag te fnuik, te kyk of boewe die opstal bekruip, te sien of jou diere en werktuie nog veilig is, aan trekkers, pompe of[...]
STIHL dien die boer in vele take
Die lente is hier, dit gaan eersdaags reën en gras, boomlote en onkruid gaan begin handuit ruk. Die enigste uitweg is om gehalte produkte in te span om die natuur in toom te hou. STIHL het in die middel 70’s die grootste kettingsaagverkoper in die wêreld geword en hou[...]