Energie
TotalEnergies: Verbind tot die optimalisering van boerderybedrywighede
Van hoëprestasie-smeermiddels en kommersiële grootmaatbrandstof tot vloeibare petroleumgas (LPG), sonkrag en vlootbestuur – ons dryf plaasproduktiwiteit regoor Suid-Afrika. Energie-oplossings waarop SA boere kan staatmaak Landbouers is die ruggraat van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Hulle werk onverpoosd om gemeenskappe te voed, die ekonomie te ondersteun en grond vir toekomstige geslagte te[...]
APS – die antwoord op al jou beurtkrag frustrasies!
՚n Groeiende probleem in Suid-Afrika is toegang tot betroubare en bekostigbare elektrisiteit. Dit lei daartoe dat boere en Suid-Afrikaanse burgers noodgedwonge na alternatiewe kragbronne van hernubare energie oorskakel. Son energie, asook ander hernubare bronne soos wind- en water krag opwekking, stel boere in staat om aan te hou werk[...]
Beligtingsoplossings vir die landbousektor
BEKA Schréder bied 'n wye reeks hoë kwaliteit, Suid-Afrikaans ontwerpte en vervaardigde LED ligte, geskik vir die landbousektor. Sedert 1978 ontwerp en vervaardig BEKA Schréder ligte wat geskik is vir Afrika se strawwe omgewingstoestande. Meer as tien jaar gelede het hulle LED-tegnologie en die voordele daaraan verbonde omhels. BEKA[...]
Laat elke liter (homself) tel
Diesel is duur en ’n boer sou wat wou gee om te weet presies waar elke liter op die plaas heen gaan. Nuwe tegnologie om brandstof te bespaar en volle beheer oor diesel uit te oefen, is pas deur Agri-Tech Distributors bekend gestel.