Henning Holm
Kragdag vul 'n pikdonker gat
Nadat beurtkrag in 2008 sy verskyning gemaak en weer verbygegaan het, kon mens dit nog met ’n paar grappe en kritiek verwerk, maar rondte twee is op ons en dit is lankal nie meer snaaks nie. Dit blyk ook dat die skrif teen die muur is vir aanvaarbare kraglewering[...]