Energy
Shell se Topverspreiders beloon
“Op ‘n plaas moet dinge in die regte volgorde gedoen word, daar is ‘n tyd vir plant, ‘n tyd vir bemes en ‘n tyd vir oes en ‘n boer moet die nodige kundigheid hê om die dinge elke keer reg te doen, anders as met ‘n skooleksamen waar alles[...]
Groei met goeie diesel: Kry jou Shell by Auto Commodities
“Ek moet vir Auto Commodities ‘n pluimpie gee. Ek sukkel nooit met hulle nie,” vertel oom Willem Pretorius van Ventersdorp. Hy behoort te weet waarvan hy praat, want hy koop al vyftien jaar lank diesel vir al die masjiene op die plaas by Auto Commodities op Krugersdorp. Oom Willem[...]
Kry ekstra rytyd met Shell Diesel Extra
‘n Boer, veral in in ‘n moeilike landboujaar, moet elke sent drie keer omdraai voor hy besluit of dit regtig nodig is om hom uit te gee en die laaste plek waar hy hom wil ingooi, is in die bodemlose put van ‘n dieseltenk. Maar ry moet jy ry,[...]
Gee nóú gas met Pro Gas Solutions
Nou kan ek rustig op die regte tyd plant,” sê Christo Cronjé van Cronjé Boerdery naby Vrede. Wanneer daar werklik wyd geplant word op ’n plaas in die Vrystaat, help dit baie as die proses vereenvoudig kan word met stikstoftoediening lank voor die tyd.Christo hanteer die saaikomponent van die[...]
Gee jou trekker lekker MOOV!
Die rustige Overbergse dorpie, Caledon, gaan nooit weer dieselfde wees nie. Nóú gaan die wiele draai!Vroeër het MOOV Petroleum se depot op Caledon net uit ’n bedie-ningspunt langs die pad bestaan. Met Shell se ondersteuning is die depot pas opgegradeer tot ’n moderne en veilige werf wat aan al[...]