top verspreiders
Gee jou trekker lekker MOOV!
Die rustige Overbergse dorpie, Caledon, gaan nooit weer dieselfde wees nie. Nóú gaan die wiele draai!Vroeër het MOOV Petroleum se depot op Caledon net uit ’n bedie-ningspunt langs die pad bestaan. Met Shell se ondersteuning is die depot pas opgegradeer tot ’n moderne en veilige werf wat aan al[...]
Oilco trap diep spore met Shell
As een van Shell se uitgesoekte Topverspreiders kan Oilco nou aan sy kliënte gemoedsrus gee, want hulle geniet voorkeur by die Shell-depot om diesel te laai. Oilco se vloot, bestaande uit 20 tenkwaens, asook 10 bakkies en trokkies vir smeermiddelaflewerings, kan dus flink uitdraf om hulle werk te doen.