Energy
Oliepryse en laat reën hou landbou op sy tone
Daar is maar altyd die klein, of groot, jakkalsies wat die vermoë het om ooglopende gunstige omstandighede deurmekaar te krap.
Shell steun Johan se stempeltog
Van Platjan tot Zanzibar, Ongeluksnek tot Oshoek en McCarthy’s Rest tot Onseepkans... Dit is ‘n paar van die name van grensposte wat Johan Rothmann van Kaapstad begeester het om ‘n epiese stempeltog te onderneem.
Shell verstaan landbou
Maak nie saak of dit plant-, groei- of oesseisoen is nie,’n boer se trekkers en werktuie moet sonder oponthoud of sukkel kan beweeg.
Brandstofprys kan skerp styg
Brandstofpryse kan volgende maand weer skerp toeneem weens die styging in oliepryse in reaksie op die spanning in die Midde-Ooste en onrus in Nigerië.
SA moet leiersrol speel met skoonenergie
Vanuit 'n energie-oogpunt is dit nodig dat Suid-Afrika meer moet belê in infrastruktuur en die ontwikkeling van vaardighede.