Nicole
Die gebruik van hommeltuie in boerdery – deel 2: Van speelding tot presisiewerktuig
Op die oog af lyk ’n hommeltuig dalk soos ’n speelding wat in die lug rondsweef, maar in moderne landbou het hierdie tegnologie vinnig ontwikkel tot ’n kragtige bestuursinstrument. Vir boere in Afrika, en veral in Suid-Afrika waar plase dikwels groot, ruwe terrein beslaan, bied hommeltuie nuwe maniere om gewasse te monitor, insette presies toe[...]
TLU SA se Jongboer-konferensie: Nuwe generasie boere hou oog op toekoms
Op 13 Maart vanjaar het jong boere, rolspelers in die landboubedryf en ondersteuners by Gecko Ridge in Mooiplaats, Pretoria, bymekaar gekom vir TLU SA se Jongboer-konferensie. Met die tema “Boer 2.0: Die nuwe generasie boer” het die dag gefokus op die rol wat jong boere moet speel in die[...]
Wanneer olie wankel en pryse styg: Hoe spanning in Midde-Ooste SA boere raak
Toenemende spanning in die Midde-Ooste het wêreldmarkte die afgelope week geruk en ’n nuwe golf van onsekerheid ontketen. Die konflik het kommer laat ontstaan oor moontlike ontwrigtings in wêreld-olievoorsiening, veral deur die Straat van Hormuz, ’n kernroete vir internasionale energie-uitvoere. Oliepryse het skerp gestyg, wat die risiko van hoër[...]
Reinke Afrika bou saam aan die toekoms van landbou by Hoërskool Volkskool
Die Hoër Volkskool in Potchefstroom het tydens hul onlangse oesdag op 26 Februarie ’n besondere mylpaal bereik met die eerste suksesvolle oes van groen mielies op die skool se terrein. Hierdie prestasie is die resultaat van harde werk, gemeenskapsamewerking en veral die volgehoue betrokkenheid van Reinke Afrika – ’n[...]
Maak jou merk op die moderne manier – gebruik Dry Ice 4 Farming
Op soek na ’n slimmer manier om jou vee te merk? Effektiewe kuddebestuur begin altyd met duidelike en betroubare identifikasie. Tradisionele brandmerkmetodes kan egter stresvol wees vir diere, velbeskadiging veroorsaak en dikwels ekstra opvolgbehandeling vereis. Vriesbrand bied egter ’n moderne alternatief – dit is ’n veilige, dierevriendelike en nie-indringende[...]