inflasie
Wanneer olie wankel en pryse styg: Hoe spanning in Midde-Ooste SA boere raak
Toenemende spanning in die Midde-Ooste het wêreldmarkte die afgelope week geruk en ’n nuwe golf van onsekerheid ontketen. Die konflik het kommer laat ontstaan oor moontlike ontwrigtings in wêreld-olievoorsiening, veral deur die Straat van Hormuz, ’n kernroete vir internasionale energie-uitvoere. Oliepryse het skerp gestyg, wat die risiko van hoër[...]
Agri SA is verlig dat inflasie verlangsaam
Statistieke Suid-Afrika het vanoggend aangekondig dat verbruikersinflasie jaarliks van 4,5% in April 2018 na 4,4% in Mei 2018 verlangsaam het. Maand-op-maand het die verbruikersprysindeks egter met 0,2% in Mei 2018 toegeneem. Daar is ‘n afname van 0,7 persentasiepunte in April 2018 tot 0,6 persentasiespunte in Mei 2018 vir kos[...]