veiling

MOLOPO ILE DE FRANCE GROEP SE 16de PRODUKSIEVEILING ‘n SUKSES

Die Molopo Ile de France Groepveiling wat gehou was op 11 Junie 2022 by Boereplaas vakansie-oord Vryburg was suksesvol afgehandel. Die duurste ram, LOT 6, DTC20-340 van Bossie Clarke van Stanford, is vir R28 000-00 aan ‘n koper van Schweizer-Reneke verkoop. Die duurste ooi, Lot 58, JR18-027 van Willie[...]

By Specialist Writer|15th June 2022|Categories: Artikels, Nuus, Vee en Wild|Tags: , |

Gesamentlike veiling van Lucasdam- en CJ Coetzee-dorpers ‘n reuse sukses

Die gesamentlike veiling van Lucasdam Swartkop Dorpers en CJ Coetzee Dorpers asook gasverkopers, wat op 24 Feb 2022 op die plaas Lucasdam te Postmasburg aangebied was, was ’n reuse sukses. Die uitstekende pryse behaal, weerspieël weereens die top kwaliteit diere wat aangebied was. John Daniel en Jaco Coetzee kan[...]

By Specialist Writer|2nd March 2022|Categories: Artikels, Nuus, Vee en Wild|Tags: , |

Die derde Ju-Bissch-Ru Charolaisbul- en Simbra-veiling ‘n reuse sukses

Die derde Ju-Bissch-Ru Charolaisbul- & Simbra-veiling van Ruan Bisschoff wat gehou is op 09 Nov 2021 by Stella veilingskompleks was ‘n reuse sukses.  Dit is aangebied deur Noordkaap Lewendehawe Vryburg. Die pryse wat op die veiling behaal is, is ‘n duidelike bewys van die gehalte van die diere wat[...]

By Specialist Writer|11th November 2021|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |
0
Go to Top