MOLOPO ILE DE FRANCE
MOLOPO ILE DE FRANCE GROEP SE 16de PRODUKSIEVEILING ‘n SUKSES
Die Molopo Ile de France Groepveiling wat gehou was op 11 Junie 2022 by Boereplaas vakansie-oord Vryburg was suksesvol afgehandel. Die duurste ram, LOT 6, DTC20-340 van Bossie Clarke van Stanford, is vir R28 000-00 aan ‘n koper van Schweizer-Reneke verkoop. Die duurste ooi, Lot 58, JR18-027 van Willie[...]