Ju-Bissch-Ru
Die derde Ju-Bissch-Ru Charolaisbul- en Simbra-veiling ‘n reuse sukses
Die derde Ju-Bissch-Ru Charolaisbul- & Simbra-veiling van Ruan Bisschoff wat gehou is op 09 Nov 2021 by Stella veilingskompleks was ‘n reuse sukses. Dit is aangebied deur Noordkaap Lewendehawe Vryburg. Die pryse wat op die veiling behaal is, is ‘n duidelike bewys van die gehalte van die diere wat[...]
Ju-Bissch-Ru: Waar alles begin het
Ruan het al van jongs af met beeste gespekuleer met die doel om geld bymekaar te maak om ‘n beeskudde te begin. “Vandag met die seën van die Here en harde werk, boer ons met 1100 kommersiële Simbra tipe koeie in die Stella omgewing,” sê Ruan. Hy gebruik net[...]