Charolaisbul
Die derde Ju-Bissch-Ru Charolaisbul- en Simbra-veiling ‘n reuse sukses
Die derde Ju-Bissch-Ru Charolaisbul- & Simbra-veiling van Ruan Bisschoff wat gehou is op 09 Nov 2021 by Stella veilingskompleks was ‘n reuse sukses. Dit is aangebied deur Noordkaap Lewendehawe Vryburg. Die pryse wat op die veiling behaal is, is ‘n duidelike bewys van die gehalte van die diere wat[...]