Sutherland Karoo Meatmasterklub
Sutherland Karoo Meatmasterklub
'n Baie goeie Sutherland Karoo Meatmasterklubveiling is op 31 Maart aangebied. 18 Ramme is aangebied en verkoop vir 'n gemiddeld van R26 222. Die duurste twee ramme is verkoop vir R60 000 elk. Lot 122 is verkoop deur Piet de Lange (Leliekrans Meatmasters) van Calvinia aan Frans du Toit[...]