Sutherland Karoo Meatmasterklub

IMG-20220401-WA0000
‘n Baie goeie Sutherland Karoo Meatmasterklubveiling is op 31 Maart aangebied.
- 18 Ramme is aangebied en verkoop vir ‘n gemiddeld van R26 222.
- Die duurste twee ramme is verkoop vir R60 000 elk.
- Lot 122 is verkoop deur Piet de Lange (Leliekrans Meatmasters) van Calvinia aan Frans du Toit van Worcester.
- Lot 127 is verkoop deur Willem Steenkamp (Wilgerboom Meatmasters) van Calvinia aan Steph Hugo van Wellington.
- 329 gekeurde ooie is aangebied en verkoop vir ‘n gemiddeld van R5 275.
- Die duurste ooi is verkoop R14 000 deur Willem Steenkamp (Wilgerboom Meatmasters) aan Fourie Louw (Bovlei Meatmasters).
- 52 ongekeurde ooie is aangebied en verkoop vir gemiddeld R3 454.

Baie geluk aan al die verkopers en dankie vir die kopers wat ons veiling ondersteun het.
Afslaer: Andre van Zyl
Die veiling was aangebied deur Vleissentraal Port Elizabeth – Kontak Mario Kruger by 060-522-3906.
Kontak Tiny Smith by 082-698-3353 / tiny@proagri.co.za om jou veiling te bemark.