Sussex-veiling
Pothou en Blema Ba Kan Sussex-veiling
Op 30 September 2021 te Tava Lingwe game lodge, Vredefort was die Pothou en Blema Ba Kan Sussex veiling gehou. Die veiling is aangebied deur Vleissentraal Bloemfontein en Allan Sinclair was die afslaer. Die omset was R2 659 500. Geluk aan Junior Keyser van Blema ba Kan- Sussex Stud[...]