Lucasdam en CJ Coetzee dorpers
Gesamentlike veiling van Lucasdam- en CJ Coetzee-dorpers ‘n reuse sukses
Die gesamentlike veiling van Lucasdam Swartkop Dorpers en CJ Coetzee Dorpers asook gasverkopers, wat op 24 Feb 2022 op die plaas Lucasdam te Postmasburg aangebied was, was ’n reuse sukses. Die uitstekende pryse behaal, weerspieël weereens die top kwaliteit diere wat aangebied was. John Daniel en Jaco Coetzee kan[...]