veiling
Hoe rooier, hoe mooier. Die rooi ras doen dit weer!
Die Vlakte Bonsmarastudiegroep veiling gehou 7 Mei 2021 was weereens ‘n groot sukses waar top diere, onderskeidelik 23 Bulle en 300 Vroulike diere onder die hammer gekom het. In die hartjie van die Bosveld, op die plaas Doornpan 45km vanaf Roedtan in die Limpopo distrik het die veilingsregistrasie vroeg,[...]
Bonsmara genepoel hou n goeie veiling
Die herfsveiling van Bonsmara Genepoel gehou op 28 April 2021 by Vryburg Skougronde, aangebied deur Noord-Kaap Lewendehawe, het goeie pryse opgelewer. Pryse behaal op die veiling weerspieël die goeie gehalte diere wat regoor die veiling aangebied was. Die duurste bul, Lot 17 – BG19-322, van Wiep Joubert van Reivilo,[...]
Actebis Dormers Uitverkoping
Actebis Dormer Stoet hou vanjaar hulle sesde produksieveiling op 4 Mei 2018, dit is ook by hierdie geleentheid waar die uitverkoping van Actebis Dormers gehou sal word. Die veiling beloof om van die beste genetika in die Dormer-bedryf te verkoop. Volgens Willie Esterhuyse, die dryfkrag agter Actebis Dormers sedert[...]
Kairos Dormerveiling- Die beste van die beste!
Kairos Dormer-stoet hou vanjaar hulle vierde produksieveiling op 21 April 2018. Die veiling beloof om die eerste van sy soort in Suid-Afrika te wees juis omdat daar ooie met Kairos-stoet embrios te koop sal wees – tot dusver is dit nog nooit op ‘n veiling aangebied nie. Kairos Dormers[...]