Bonsmara genepoel

Bonsmara Genepoel se Lenteveiling het beeste teen goeie mededingende pryse opgeveil

Op 16 Augustus 2023 het Bonsmara Genepoel 'n Lenteveiling by die Vryburg Skougronde aangebied. “As ek sê dat Bonsmara die beste ras is om mee te boer in hierdie area om aan die uitvoermark te verkoop, dink ek ek praat namens al die suksesvolle telers wat deel is van[...]

Bonsmara Genepoel Lenteveiling 16 Augustus 2023

Bonsmara Genepoel is ‘n stoet groepteelskema sedert 1981 met ‘n kernkudde van teelkoeie wat geselekteer is vanuit die deelnemende lede se kuddes. Die doel van die groep is om groter seleksiedruk en teeltvordering te bewerkstellig tot voordeel van die lede en die bedryf. Die werking van die BG-kudde behels[...]

By Specialist Writer|1st August 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |
0
Go to Top