Actebis Dormers Uitverkoping

Actebis Dormers Uitverkoping

Actebis Dormer Stoet hou vanjaar hulle sesde produksieveiling op 4 Mei 2018, dit is ook by hierdie geleentheid waar die uitverkoping van Actebis Dormers gehou sal word. Die veiling beloof om van die beste genetika in die Dormer-bedryf te verkoop.  Volgens Willie Esterhuyse, die dryfkrag agter Actebis Dormers sedert[...]

By Specialist Writer|23rd April 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , |
Go to Top