NWGA
NWKV-prys aan veeartsenykunde student
Die fakulteit van Veeartsenykunde aan die Universiteit van Pretoria gee jaarliks ‘n prys aan ‘n student wat uitgeblink het in die kleinvee-kategorie. Die ontvanger van hierdie NWKV-prys vir 2016 is dr JP (Paul) Reynolds. Paul het in Heidelberg, Gauteng, opgegroei. Hy het nog altyd belangstelling getoon in diere en[...]
Eertydse wêreldskeerkampioen kom leer by beste in SA
George Mudge van Engeland is tans in Suid-Afrika ter voorbereiding van die 2017 Wêreldskeerkampioenskap in Nieu-Seeland. George is die enigste deelnemer wat in beide masjien- en handskeer gekwalifiseer het in die finale van wêreldkampioenskappe. In 1980 en 1984 het hy Engeland verteenwoordig en is gekeur as een van die[...]
Wol is nie net mooi nie
Australiese navorsing het uitgevind dat kinders wat klere van merino-wol dra se vel minder uitdroog as ander. Die NWKV in Suid-Afrika wil graag die goeie eienskappe van wol onder mense se aandag bring. Hulle som die voordele van wol op hulle webwerf op. Hoekom ons van wol hou: Suiwer[...]
Van kleins af ‘n boer
Die vyfjarige JC Hugo sit voor in die klas saam met die plaaswerkers van Bertie Visagie wat op die plaas Paardekraal in die Calvinia-distrik deur Gawie van Wyk opgelei word. JC is die seun van die Noord-Kaap bestuurslid van NWKV, André Hugo, wat die kursus gereël het. Die seuntjie[...]
Interskoukompetisie tussen jongooiklubs
Philipstown is ‘n klein dorpie in die Noord-Kaap wat in die middel van die hartklop van die Merino-wêreld lê. Hier poog elke Merinoboer om sy ras te verbeter en die liefde daarvoor elke dag uit te leef. Dit is seker ook die rede hoekom die oudste Jongooiklub in die[...]