skeerkampioen

Eertydse wêreldskeerkampioen kom leer by beste in SA

George Mudge van Engeland is tans in Suid-Afrika ter voorbereiding van die 2017  Wêreldskeerkampioenskap in Nieu-Seeland. George is die enigste deelnemer wat in beide masjien- en handskeer gekwalifiseer het in die finale van wêreldkampioenskappe. In 1980 en 1984 het hy Engeland verteenwoordig en is gekeur as een van die[...]

By Specialist Writer|1st November 2016|Categories: News|Tags: , , , |
Go to Top