veearts

NWKV-prys aan veeartsenykunde student

Die fakulteit van Veeartsenykunde aan die Universiteit van Pretoria gee jaarliks ‘n prys aan ‘n student wat uitgeblink het in die kleinvee-kategorie. Die ontvanger van hierdie NWKV-prys vir 2016 is dr JP (Paul) Reynolds. Paul het in Heidelberg, Gauteng, opgegroei. Hy het nog altyd belangstelling getoon in diere en[...]

UP kry nuwe veeartsenykundige kompleks

Meer veeartse kan nou by Tukkies opgelei word. Die Universiteit van Pretoria se Onderstepoort-kampus het pas hulle nuwe, groter veeartsenykunde kompleks geopen, genaamd die Lesedi-kompleks.Die nuwe geriewe maak dit moontlik om meer veeartsenykunde studente jaarliks in te neem.Prof Darrell Abernethy, dekaan van die Fakulteit Veeartsenykunde, sê veeartse is belangrik[...]

By Benine Ackermann|1st March 2016|Categories: News|Tags: , |
4
Go to Top