Philipstown
Modern Merinos weer die beste jongooiklub
Die interskou tussen Jongooiklubs op die plaas, Vrede, in die Phillipstown-distrik, het gesorg vir 'n veelsydige en interessante geleentheid. Volgens Diederik Vermeulen, eienaar van Vrede en sameroeper, het die dag ‘n goeie opkoms gelewer en meer as 200 mense het baat gevind by die bedrywighede. Boere van sover as[...]
Ontmoet Philipstown se wenner skaapboere
deur Gawie van Wyk, NWKV se Produksie Adviseur, Noord-Kaap Phillipstown se jaarlikse Jongooi-kuddekompetisie en Jongooi gemete-produksieskou, wat in November plaasgevind het, het top ooitjies gelewer met besondere wolkwaliteit. Kuddekompetisie: 16 groepe het ingeskryf vir deelname aan die kuddekompetisie. Die vyf jongooie wat deur boere ingeskryf word, is beoordeel deur[...]
Interskoukompetisie tussen jongooiklubs
Philipstown is ‘n klein dorpie in die Noord-Kaap wat in die middel van die hartklop van die Merino-wêreld lê. Hier poog elke Merinoboer om sy ras te verbeter en die liefde daarvoor elke dag uit te leef. Dit is seker ook die rede hoekom die oudste Jongooiklub in die[...]