NWGA
NWKV-skeeropleidingspan verower vele medaljes
Die NWKV Skeeropleidingspan het besonder goed presteer by die jaarlikse SASSF Kampioenskap wat onlangs in Bloemfontein plaasgevind het. Sameul Nkomoyi (agterste ry regs) het derde gekom in die SA Handskeerafdeling en is gekies as die reserwe handskeerder vir die SA span wat Februarie 2017 in Nieu-Seeland gaan deelneem. Themba[...]
Bestuur van ooie tydens laat dragtigheid en vroeë laktasie
Die volgende stuk kosbare inligting wat elke skaapboer moet deurlees is deur die NWKV uitgereik. Die mikpunt van enige wolskaapboer is om soveel wol en vleis per hektaar as moontlik te produseer. Een van die hoekstene waarop hierdie strewe rus, is dat elke ooi gereeld moet lam en ‘n[...]
NWKV gee leisels oor
‘n Raakvatter wolboer en ondervoorsitter van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV), Guillau du Toit van Fraserburg, is onlangs verkies om die leisels by Harry Prinsloo oor te neem as nasionale voorsitter van die NWKV. Casper Labuschagne, die huidige voorsitter van die Oos-Kaap Wolkwekers, is as ondervoorsitter (kommersieel) verkies en Sipiwo Makinana[...]