Guillau du Toit

NWKV gee leisels oor

‘n Raakvatter wolboer en ondervoorsitter van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV), Guillau du Toit van Fraserburg, is onlangs verkies om die leisels by Harry Prinsloo oor te neem as nasionale voorsitter van die NWKV. Casper Labuschagne, die huidige voorsitter van die Oos-Kaap Wolkwekers, is as ondervoorsitter (kommersieel) verkies en Sipiwo Makinana[...]

By Specialist Writer|5th October 2015|Categories: News|Tags: , , , |
Go to Top