NWGA

Uitstekende kondisie van Caledon jongooie ten spyte van droogte

Ses Merino en 14 Dohne Merino-kuddes het hierdie jaar deelgeneem aan die Caledon kudde-evaluasies wat op 14, 15 en 21 Augustus plaasgevind het.  Daar is van plaas tot plaas gegaan waar deelnemers hulle trop ooie voorgejaag het. Die beoordelaars, Frans Hugo van CMW en Pieter du Plessis van BKB[...]

By Benine Ackermann|12th September 2017|Categories: News|Tags: , , , , , , |

Napier se 49ste kudde evaluering

Napier Landbouvereniging (NLV) het vanjaar suksesvol hulle 49 ste kudde evaluering aangebied. Ten spyte van moeilike omstandighede het die skape goed vertoon wat dui op goeie voer en bestuurpraktyke van die tien deelnemers.  Die evaluering bied deelnemers ‘n kans om hulle kuddes teen vorige jare se syfers asook die[...]

By Benine Ackermann|26th June 2017|Categories: News|Tags: , , , |

SA handskeerder weer met wêreldtitel bekroon

Die handskeerder, Mayenseke Shweni, is verlede week as die wêreldkampioen op die Wêreld Skaapskeer- en Wolhanteringskampioenskap bekroon. Dit het in Invercargill, Southland, Nieu-Seeland plaasgevind. Hy het die Southland All Nations Opekampioenskap- sowel as die Wêreldkampioenskap-titel in die handskeer-afdeling gewen. Dit is sy tweede wêreldtitel nadat hy naaswenner was in[...]

By Benine Ackermann|17th February 2017|Categories: News|Tags: , , |

Kareedouw se boere wen NWKV-toekenning

Die Bennie van der Merwe Wisseltrofee word sedert 1999 toegeken aan die NWKV-beplanningskomitee wat die meeste gedoen het ter bevordering van winsgewende wolskaapboerdery.  Hierdie jaar het die Zuuranys Boerevereniging en studiegroep op Kareedouw, Oos-Kaap, met die louere weggestap. Die Zuuranys Boerevereniging se plase dek die hele area tussen die[...]

By Specialist Writer|15th December 2016|Categories: News|Tags: , |
0
Go to Top