Caledon jongooie
Uitstekende kondisie van Caledon jongooie ten spyte van droogte
Ses Merino en 14 Dohne Merino-kuddes het hierdie jaar deelgeneem aan die Caledon kudde-evaluasies wat op 14, 15 en 21 Augustus plaasgevind het. Daar is van plaas tot plaas gegaan waar deelnemers hulle trop ooie voorgejaag het. Die beoordelaars, Frans Hugo van CMW en Pieter du Plessis van BKB[...]