SAWAMBA
NWKV bekommerd oor die standaard van wol
Volgens verslae deur lede van die “South African Wool & Mohair Buyers Association” (SAWAMBA), blyk dit dat daar ‘n besliste afname in die gehalte van klassering van die Suid- Afrikaanse skeersel is. Daar is wel ‘n afname in besoedeling nadat strenger maatreëls ingestel is, maar daar is rede tot[...]