Noord-Kaap
Nedbank wens die 2024 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur geluk
Nedbank wens Charl Saunderson van die Kenhardt-omgewing in die Noord-Kaap geluk met sy toekoenning as die 2024 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur. Die projek, nou in sy derde jaar, gee erkenning aan veeprodusente wat passievol is oor die bewaring van grond en hulpbronne en klimaatslimboerderypraktyke op hulle plase instel. Deelnemers word[...]
Van plaaslik tot internasionaal: Colene van der Merwe ken skaap in die kraal
Haar onwrikbare geloof, liefde vir diere en geesdrif vir wat sy doen is die goue draad wat deur die skaapboer Colene van der Merwe van Williston, in die Noord-Kaap, se lewe loop. Colene het op ՚n plaas in die Porterville-distrik, in die Wes-Kaap aan die voet van die Olifantsrivierberge[...]
Noord-Kaap Brahmanklubveiling
Hierdie veiling het die jaar uitstekend Brahman diere op veiling wat 13 telers verteenwoordig van regoor die Noord-Kaap streek en ‘n bietjie wyer. Die diere op aanbod was gekeur deur keurders van die genootskap. Dagboek 20 September 2023 om 11:00 vir die Noord-Kaap se 26ste Brahmanklubveiling by die Vryburgskougronde.[...]
‘Vergete streek’ kry hulp vanmede-boere
deur Tisha Steyn ՚n Erge droogte teister reeds die afgelope tien jaar die Matzikama-distrik van die Wes-Kaap. Niemand verstaan ՚n boer se probleme beter as ՚n ander boer nie en daarom het boere van regoor die land onlangs opnuut na boere in die dorre streek uitgereik met skenkings van[...]
Noord-Kaap brande onder beheer
deur Tisha Steyn Die brande wat sedert 5 Oktober tussen Kuruman en Daniëlskuil in die Noord-Kaap gewoed het, is so te se onder beheer. Sowat 60 plase wat tussen 130 000 ha beslaan, het in die slag gebly en dit laat ongeveer 13 000 beeste sonder weiding. “Agri Noord-Kaap en die[...]