#NAMPO2026
VIDEO: Yara Animal Nutrition NAMPO 2026
Yara Animal Nutrition bring nuwe voedingsoplossings na NAMPO 2026. By NAMPO 2026 het ons met die span van Yara Animal Nutrition gesels oor hul fokus op doeltreffende diervoeding en die bekendstelling van nuwe produkte vir Suid-Afrikaanse boere. In hierdie video bespreek ons: • Die nuwe LOTMIX 85 • Die[...]
VIDEO: Mahindra wys hul jongste trekkers by NAMPO 2026
By NAMPO 2026 het ons met die span van Mahindra gesels oor hul reeks betroubare trekkers wat ontwerp is om aan die behoeftes van Suid-Afrikaanse boere te voldoen. In hierdie video kyk ons na: • Mahindra se trekkerreeks by NAMPO 2026 • Die kenmerke en voordele van verskillende modelle[...]
VIDEO: Limagrain Field Seeds stel nuwe genetika bekend by NAMPO 2026
By NAMPO 2026 het ons met die Limagrain Field Seeds-span gesels oor hul nuutste saadoplossings en die belangrike rol wat genetika speel in moderne landbou. In hierdie video bespreek ons: • Die nuwe LG31.755BR witmieliekultivar • Die nuwe LG31.777BR witmieliekultivar • Twee nuwe geelmieliekultivars • 'n Nuwe sonneblomkultivar •[...]
Jou grond vertel ’n storie: SGS NviroCrop help jou om dit te verstaan
Geen van jou lande, of selfs dele van dieselfde land, op jou plaas is presies dieselfde nie. Daar is verskille in grondpotensiaal, voghouvermoë, voedingstatus en produksievermoë – en dit beteken dat boere hul hulpbronne slim moet bestuur om die beste opbrengs te verseker. SGS NviroCrop fokus daarop om waardevolle[...]
FAW Trucks Southern Africa Showcases Agricultural Solutions at the 59th NAMPO Harvest Day 2026
Bothaville, South Africa, May 2026 – FAW Trucks Southern Africa recently participated in the 59th NAMPO Harvest Day, one of Africa’s largest and most recognised agricultural exhibitions, which concluded on 15 May 2026 at NAMPO Park in Bothaville, Free State. Held under the theme “Resilience through Innovation”, the event[...]