NAMPO Kaap

Kunsmis met ’n hommeltuig? Jy het reg gehoor! | PACSys

“Welkom by PACSys by NAMPO Kaap!” Hierdie is die opgewonde woorde van Jeandré de Beer, verkoopsbestuurder, wat duidelik ’n passie vir sy produkte het. Jordan Jeffree, takbestuurder vir PACSys in Middelburg, vertel dat hierdie maatskappy deur boere vir boere gestig is. Hy noem dat die resultate van hulle produkte[...]

By Ashleigh Schubert|13th September 2024|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , , |

Power through every obstacle with Smith Power Equipment

Smith Power Equipment has more than thirty years of experience in the industry! This expertise makes them the sole distributors of ten premium brands into South Africa, focused on agriculture, turf care and off-road vehicle segments. Smith Power’s main interest for farmers is the Kubota division, which offers the[...]

By Ashleigh Schubert|13th September 2024|Categories: Articles, Mechanisation|Tags: , , , |

Boer maklik, goedkoop en sonder sukkel met Hexagon Industries

As daar ’n oplossing gebied word vir boere om gehalte produkte te koop teen ’n fraksie van die prys, gaan die toue lank staan! Hexagon Industries bied presies die oplossing om veeboere te voorsien met uitstekende en sterk produkte sonder om die bank te breek. Hexagon Industries is ’n[...]

By Kylee Mann|13th September 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , , , , , |

Rovic se Quicke-laaigrawe vergemaklik jou laaiwerk

Wil jy jou kunsmis of saad gemaklik en sonder moeite vinnig optel en laai? Dan het Rovic se Quicke vir jou ’n wye verskeidenheid laaigrawe om van te kies. Rovic is by vanjaar se NAMPO Kaap-skou waar hulle verskeie produkte uitstal, onder andere die Quicke-laaigrawe. Niel Jooste, areaverteenwoordiger van[...]

By Benine Ackermann|13th September 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

TurfManzi en Augos is die base van besproeiing!

TurfManzi “TurfManzi Irrigation bied boere nou al vir 25 jaar oplossings in die besproeiingsbedryf. Ons doen alles van ontwerp, installering en monitering van stelsels,” sê Jacobus Freysen van TurfManzi Irrigation. Vanjaar by NAMPO Kaap het hulle ook hulle ekstra dienste, soos kunsmisstelsels, uitgestal. “Hierdie stelsel wat ek hier het[...]

By Ashleigh Schubert|12th September 2024|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , , |
0
Go to Top