NAMPO Kaap
Staatmaker Rovic Kuhn spuite gee vir boere iets om oor opgewonde te wees
Krag, passie, en landboukennis is presies wat die Rovic-span in hulle Kuhn-spuite inwerk. Met die uitstekende ontwerp van hierdie spuite, kan boere beslis staatmaak op Rovic vir die kwaliteit boer-implemente wat nodig is op plase. Philip Oosthuizen van Rovic Kaapstad wys met trots by die NAMPO Kaap uitstalling die[...]
Laat die water pomp en maak die spuite oop! Rovic se Syncrospuite bring boere die kwaliteit wat hulle nodig het!
Boere het ‘n baie skerp oog vir werktuie wat bekostigbaar is, tydbesparing bied en eenvoudig is om te gebruik. Rovic bied beslis al drie eienskappe aan met die produkte wat hulle verkoop. Niel Jooste, die Rovic verteenwoordiger in Swartland tot die Noord-Kaap grens, deel graag sy kennis by NAMPO[...]
Rovic staan sterk by NAMPO Kaap
Groot opgewondenheid het onder besoekers aan Rovic se uitstalling by NAMPO Kaap geheers. Dit is geen wonder nie, want Rovic bied die antwoord op boere se tegnologiedrome. “Ons het groot verwagtinge; ons is baie opgewonde oor NAMPO Kaap,” sê Philip Oosthuizen, van Rovic “Ons het ’n groot reeks werktuie[...]
Rovic hou jou boorde skoon met hulle Cima-spuite
Wingerd-, sitrus- en pekanneutboere kan gerus by Rovic se stalletjie by NAMPO Kaap ’n draai gaan maak om meer uit te vind oor hulle Cima-spuite. Die spuite is veral gewild omdat hulle bome kan spuit wat tot 20 m hoog is. John Rich, areabestuurder vir Rovic Noord-Kaap en Namibië,[...]
Jou diere lek lekker: MOLATEK vertel ons meer
Dit was weer die tyd van die jaar wanneer NAMPO Kaap afgeskop het met groot opwinding, en Molatek het deel uitgemaak van die opwinding! Hulle sorg vir lekker vet lammers wat skaapboere se kontantvloei 'n hupstoot sal gee! JC Vollgraaff, die Molatek-agent in die Overberg en Stellenbosch area, gesels[...]