NAMPO Kaap
NAMPO Kaap 2025 – Slim tegnologie vir doeltreffende hulpbronbestuur
Die landboulandskap is gereed vir 'n transformerende ervaring by NAMPO Kaap 2025, waar vernuwing en volhoubaarheid bymekaarkom om die toekoms van boerdery te hervorm. Vanjaar se ekspo, wat van 10 tot 13 September 2025 by Bredasdorppark in Bredasdorp gehou word, sal fokus op die tema "Slim tegnologie vir doeltreffende[...]
Tubestone – Ons kliënte is ons hooffokus
Tubestone is gevind op die kern familiewaardes van eerlikheid, integriteit en vertroue en hul werknemers beeld hierdie waardes op ‘n daaglikse basis uit. Elk van die takke, 5 in Suid-Afrika en een in Namibië word bestuur op die basis van ‘n eersterangse televerkoopafdeling. Tubestone se verkoopsverteenwoordigers verseker dat kleinhandelaars[...]
Werktuie trap in die regte spoor met Tubestone se bande
Trekkerkrag beteken nie veel as dit nie doeltreffend na die grond oorgedra kan word nie – en dit is waar bande ter sprake kom. Daarom is dit belangrik om te belê in regte, gehalte bande wat jou nie in die steek sal laat nie en nie stuit vir klipperige[...]
NAMPO Kaap 2024 – Landbou: Die ruggraat van ekonomiese groei
So het die stof gaan lê en ons kyk terug na nog ‘n suksesvolle landbougeleentheid op die landboukalender. NAMPO Kaap het vanjaar hulle vyfde bestaansjaar gevier met die tema: Landbou, die ruggraat van ekonomiese groei. Die landbouskou het tussen 11 en 14 September te Bredasdorppark NPC plaasgevind en is[...]
Corteva Agriscience se Instinct® Optinyte® gee gesonde grond en verhoogde opbrengs
Corteva Agricience het verskeie onkruiddoders wat jy nodig het om die maksimum opbrengste vir al jou gewasse te verseker. Daarom het Corteva ook nou hulle nuwe Instinct® Optinyte®-produk aan boere by NAMPO Kaap 2024 bekendgestel. Hulle het ook proewe waarna boere kan kyk wat die voordele van die produk[...]