NAMPO Kaap
Sterk, betroubaar, bekostigbaar – Revaro maak ‘n groot indruk by NAMPO Kaap
NAMPO Kaap bly een van die hoogtepunte op die landboukalender, en vanjaar het Revaro weereens gewys dat hulle ernstig is oor die plaaslike mark. Op die stoep van hul standplaas het ProAgri se joernalis, Natasha Pretorius, gesels met Marcel Moller van Revaro oor hul nuutste produkreeks. Van elektriese vurkhysers[...]
NAMPO Kaap 2025 breek rekords en versterk die toekoms van Landbou
Die sesde NAMPO Kaap-ekspo het op ’n hoogtepunt afgesluit en ’n rekordgetal van 49 326 besoekers van 10 tot 13 September by Bredasdorp Park gelok. Die geleentheid het homself gevestig as ’n toonaangewende platform vir landbou in die Wes-Kaap en het produsente, landboubesighede, beleidmakers en die breër gemeenskap bymekaar gebring in[...]
Erfenis, wol en uitnemendheid: ‘n Samekoms van merino-telers by NAMPO Kaap 2025
Na ’n afwesigheid van drie jaar is Merino SA verheug om die herinstelling van die BKB Merino Classic én die bekendstelling van die BKB Nasionale Merino Vagskou aan te kondig. Hierdie ikoniese gebeurtenisse vind plaas op 11 en 12 September 2025 by NAMPO Kaap op Bredasdorp Park. Beide geleenthede[...]
Opwindende nuwe elemente beloof ‘n onvergeetlike ervaring by NAMPO Kaap 2025
NAMPO Kaap keer van 10 tot 13 September 2025 terug na Bredasdorp Park en beloof om met ’n hele rits nuwe en opwindende funksies die mees dinamiese ekspo nóg aan te bied. Van sportaksie tot vee-uitstallings, lugbesigtiging tot kosmarkte – die program vier landbou, tegnologie en gemeenskap op sy[...]
NAMPO Kaap 2025 belig slim boerdery oplossings vir ‘n volhoubare toekoms
Namate die wêreldwye landboulandskap ontwikkel te midde van klimaatsverandering, bevolkingsgroei en voedselsekerheidsuitdagings, sal NAMPO Kaap 2025 weer dien as ’n toonaangewende platform waar produsente en vooruitgang ontmoet. Van 10 tot 13 September 2025 verwelkom Bredasdorp Park besoekers by die Wes-Kaap se kenmerkende landbou-ekspo, met die fokus op vanjaar se[...]