NAMPO 2025

Video: Vir voermengers wat hou, kies Diamond Implements

Diamond Implements weet van grootskaal voermengers. Hulle vervwaardig self hulle implemente met die Suid Afrikaanse boer in gedagte. Hulle Diamond 18, 18m³ voermenger is ideaal vir suiwelvoerkrale en kan tot 18 ton laai. Met dubbel awegare en 'n indrukwekkende uitlaaityd kan die implement jou werk in 'n jap-trap klaar[...]

By Spesialisskrywer|9th June 2025|Categories: Videos|Tags: , , , |

VIDEO: Jupidex stel nuwe produkte aan boere tydens NAMPO 2025 bekend – kyk hier!

Jupidex by NAMPO 2025: Jupidex het boere beïndruk met hul nuutste landboutoerusting by NAMPO 2025! Van presisie-implemente tot wêreldklas toerusting, tegnologie en oplossing — hulle bring vooruitgang na jou plaas. Kyk die volledige video vir hoogtepunte op van die nuwe produkte wat tydens NAMPO vanjaar bekendgestel is en insigte direk[...]

By Bianca Pretorius|4th June 2025|Categories: Mechanisation videos, Videos|Tags: , , , , , |

NMI (Northmec Implements) het grootskaalwerktuie vir grootskaalboere

As jy van horison tot horison wil boer, het jy werktuie nodig wat die werk kan doen. By Northmec Implements (NMI) kan jy die grootskaal -werktuie kry wat jy nodig het om jou boerdery ՚n groot sukses te maak. Die span van NMI was tydens NAMPO 2025 byderhand om[...]

By Natasha Pretorius|4th June 2025|Categories: Articles, Mechanisation|Tags: , , , , , |

Boer slimmer, nie harder: Valtrac wys hoe by NAMPO 2025

Suid-Afrikaanse boere weet: om winsgewend te boer in vandag se uitdagende landbouklimaat vra toerusting wat nie net sterk is nie, maar ook slim werk. By NAMPO 2025 het Valtrac weer gewys hoekom hulle die vennoot is waarop boere kan staatmaak. Valtrac se standplaas met demonstrasies en produkbekendstellings het nie[...]

By Bianca Pretorius|2nd June 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |

VIDEO: So kan PTx jou boerdery tot die volgende vlak neem

Die wêreld van presisieboerdery ontwikkel vinnig, en AGCO is aan die voorpunt met hulle nuwe tegnologievaandel: PTx – oftewel “Precision Technology Exponential”. Maar wat beteken dit vir die Suid-Afrikaanse boer? Emile Renke van AGCO het by NAMPO verduidelik wat PTx behels, hoe dit werk en hoe dit boerdery slimmer,[...]

0
Go to Top