Diamond 18

Video: Vir voermengers wat hou, kies Diamond Implements

Diamond Implements weet van grootskaal voermengers. Hulle vervwaardig self hulle implemente met die Suid Afrikaanse boer in gedagte. Hulle Diamond 18, 18m³ voermenger is ideaal vir suiwelvoerkrale en kan tot 18 ton laai. Met dubbel awegare en 'n indrukwekkende uitlaaityd kan die implement jou werk in 'n jap-trap klaar[...]

By Spesialisskrywer|9th June 2025|Categories: Videos|Tags: , , , |
0
Go to Top