Video: Vir voermengers wat hou, kies Diamond Implements

Diamond implements TN
Diamond Implements weet van grootskaal voermengers.
Hulle vervwaardig self hulle implemente met die Suid Afrikaanse boer in gedagte. Hulle Diamond 18, 18m³ voermenger is ideaal vir suiwelvoerkrale en kan tot 18 ton laai. Met dubbel awegare en ‘n indrukwekkende uitlaaityd kan die implement jou werk in ‘n jap-trap klaar maak.
Kyk gerus hier om te sien hoe Diamond Implements jou nog meer kan beïndruk.