Bonsmara's

Kalkveld en De Bruin Bonsmaras se produksieveiling is om die draai

Dagboek 11 Junie 2025 om 11:00 te Vryburg Skougronde as jy top Bonsmarabulle vir jou plaas wil aankoop. Kalkveld en De Bruin Bonsmaras gaan 40 bulle wat  8 kuddevaars insluit en 120 kommersiële Bonsmara vroulike diere op veiling hê. Al die bulle het myostatin skoon getoets. Nie net is[...]

FIRNA hou suksesvolle veiling: Gehalte diere deurslag vir goeie verkope

FIRNA het 'n baie suksesvolle veiling op 6 Mei 2025 gehou gegewe die huidige ekonomiese klimaat en marktoestande. Uys van Zyl wat FIRNA se beeskudde bestuur sê: "Ons is regtig baie tevrede met die afloop van die dag en dit was lekker om die gehalte beeste wat op die[...]

By Spesialisskrywer|19th May 2025|Categories: Artikels, Veilings|Tags: , , , , , |

Top genetika op die veld: ANKO Bonsmaras nooi jou na hulle jaarlikse produksieveiling

Die kieskeurige beesboer se droom! Die jaarlikse ANKO Bonsmaras-produksieveiling vind vanjaar plaas op 23 Julie 2025 om 11:00 by die Piet Theron Stoetkompleks op die Vryburg-skougronde. André en Ryna Höll nooi alle belangstellende telers en kommersiële boere uit om hierdie uitsonderlike geleentheid by te woon, waar beproefde genetika met[...]

By Jaco Cilliers|2nd May 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , |

FIRNA se jaarlikse aanteelveiling is om die draai en daar is top gehalte gene om van te kies en te keur!

Firna is ‘n familieboerdery wat in 1989 begin is deur Frans Engelbrecht. Nadat hy sy eerste stukkie grond in die Molopo gekoop het, het hy sy beeskudde begin met 27 koeie wat met ‘n trein aangery is uit die Weskus. Die Molopo is bekend as wêreldgehalte bees-wêreld. Frans se[...]

By Benine Ackermann|16th April 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , |

VIDEO: Halfmiljoen vir Bonsmara Genetics-bul!

Die Bonsmara Genetics-groep het op Vrydag, 9 Augustus hulle tweede produksieveiling op die plaas, Smallepad, Roedtan, gehou. Die gehalte diere wat die Bonsmara Genetics-groep tydens die veiling aangebied het, het die groep se beleid en visie weerspieël - om die Bonsmara-voetspoor regoor die land uit te brei deur gesogte[...]

By Specialist Writer|19th August 2024|Categories: Animal Management Videos, Videos|Tags: , , |
0
Go to Top