Noordkaap Lewendehawe
Kalkveld en De Bruin Bonsmaras se produksieveiling is om die draai
Dagboek 11 Junie 2025 om 11:00 te Vryburg Skougronde as jy top Bonsmarabulle vir jou plaas wil aankoop. Kalkveld en De Bruin Bonsmaras gaan 40 bulle wat 8 kuddevaars insluit en 120 kommersiële Bonsmara vroulike diere op veiling hê. Al die bulle het myostatin skoon getoets. Nie net is[...]