Kalkveld en De Bruin Bonsmaras se produksieveiling is om die draai

WhatsApp Image 2025-05-28 at 09.35.42 (1)
Dagboek 11 Junie 2025 om 11:00 te Vryburg Skougronde as jy top Bonsmarabulle vir jou plaas wil aankoop. Kalkveld en De Bruin Bonsmaras gaan 40 bulle wat 8 kuddevaars insluit en 120 kommersiële Bonsmara vroulike diere op veiling hê. Al die bulle het myostatin skoon getoets.
Nie net is ‘n Bonsmarabees mooi nie, maar ook gehard vir enige veldomstandighede en het hulle die regte temperament.
Kontakbesonderhede vir die veiling:
Pieter de Bruin- 083-320-6655
Hannes van den Berg- 082-925-4051
Afslaer: Theuns Visser – 082 338 1356
Bemarkers: Jannie van den Heever – 082 821 5418 en Wouter Mentz – 082 944 0217
Bie ook aanlyn hier.