Bonsmara
Tien uit tien vir lot 10 by Nu-Alcade Bonsmara-veiling
Nu-Alcade Bonsmaras se eerste veiling van die jaar het op die 15 Februarie plaasgevind te Warmbad veilingskrale. Tydens hierdie eerste veiling van die jaar het hulle beslis die standaard hoog gestel vir hulle komende veilings van 2024. Daar was meer as ’n honderd besoekers wat hierdie rooigoud beeste wou[...]
Buckridge Bonsmara is gebore uit ‘n passie en liefde vir boerdery en vir die Bonsmara beesras
Frans Seevinck, eienaar van Buckridge Bonsmaras vertel: “My liefde vir die Bonsmara-ras het ontstaan toe my pa sy eerste klomp Bonsmara koeie gekoop het. Ek was sewentien jaar oud en nog op skool gewees, en hierdie koeie was vreeslik mooi vir my gewees!” Hy voeg by: “Ons was daardie[...]
Bonsmara SA celebrates 60 years of Bonsmara breeding!
Are you looking for cattle that stand out in majesty, splendour and productivity? Then you must be searching for the Bonsmara breed. The Bonsmara breed originates from South Africa. They are specifically bred to endure the scorching South African heat and for economic reproduction. It has grown to be[...]
Die 30ste Blouberg Aanteelveiling is hier!
Nuwe jaar, nuwe veilings en nuwe geleenthede. Dit is hoe Arthur Blofield, voorsitter van Blouberg Aanteelveiling die vooruitsigtinge vir 2024 sien. Die jaarlikse aanteelveiling bied weer top gehalte vroulike diere uit verskeie kuddes om 'n versameling gesonde Bonsmara en Bovelder beeste vir kopers te bied. Die veiling vind plaas[...]
Blouberg Aanteelveiling kyk na die toekoms op 30ste verjaardag
Sedert die bestaan van Blouberg Aanteelveiling in Januarie 1994 het lede die strewe na gehalte en goeie genetika van beeste met sterk raskenmerke nagestreef. Hierdie is nie net die grondslag van elke lid se boerdery nie, maar ook die resultaat wat jaarliks op die veiling aangebied word. Nou, na[...]