Bonsmara
Botte vlieg by Sernick Bonsmara-veiling
Nick Serfontein is die voorsitter van die Sernick-groep. Hy vertel oor die veiling wat plaasgevind het. Op hierdie veiling het hulle 'n indrukwekkende 580 Bonsmaras verkoop. Ten spyte van politiek en droogtes, sê Nick hulle steeds 'n goeie veiling gehad en veral die kommersiële diere het hom verbaas. Hy[...]
Buckridge Bonsmaras-veilingsverslag: Topgehalte genetika opgeveil
Buckridge Bonsmara het nie verniet genoem dat hulle vroulike diere die beste is wat gekoop kan word van 'n produksieveiling nie. Ook nie dat hulle topbulle het nie. Hulle goeie pryse by hulle produksieveiling het dit ook uitgebeeld. Buckridge se produksieveiling op 27 Februarie 2024 te Tlakgaming veilingskrale het[...]
Nu-Alcade Bonsmara-groep behaal eerste rekordprys vir bul verkoop
Nu-Alcade Bonsmaras se eerste veiling van die jaar het op die 15 Februarie plaasgevind te Warmbad veilingskrale. Die uitstaande gehalte diere wat die dag daar was het gelei tot ’n allemintige gemiddelde verkoopprys van R141 190 per bul. Thinus Maritz se diere het besonders goed verkoop op die veiling.[...]
Sernick Bonsmaras hou bobaas Bonsmara-veiling
Sernick Bonsmaras het met oorgawe, alles op hulle jaarlikse aanteelveiling op 22 Februarie by Liebenbergstroom in Edenville, uitverkoop. Die top kwaliteit wat onder die hammer geval het by die geleentheid, is ’n bewys van die samewerking, determinasie en goeie gees wat in die Sernick groep vloei. Hierdie was een[...]
Sernick Bonsmara aanteelveiling – 22 Februarie 2024
Sernick Bonsmara se aanteelveiling vind plaas op 22 Februarie om 11:00, by Liebenbergstroom in Edenville. Nick Serfontein, stigter van die Sernick Groep, vertel meer oor sy ervaring met die Bonsmara ras en die grondlegging waarop Sernick gerig is. Nick noem dat hulle 'n diverse maatskappy met sterk waardes is.[...]