Categories: Animal Management Videos, VideosPublished On: 1st March 2024

Botte vlieg by Sernick Bonsmara-veiling

By 0 min read
68 words

Sernick Produksie Veiling

Nick Serfontein is die voorsitter van die Sernick-groep. Hy vertel oor die veiling wat plaasgevind het. 

Op hierdie veiling het hulle ‘n indrukwekkende 580 Bonsmaras verkoop.

Ten spyte van politiek en droogtes, sê Nick hulle steeds ‘n goeie veiling gehad en veral die kommersiële diere het hom verbaas.

Hy noem ook dat hy dink die diere met hierdie veiling baie goeie kwaliteit was.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0