Bonsmara
46th Sernick Bonsmara production auction
Mr. Nick Serfontein from Sernick Bonsmara, invites all Bonsmara breeders, commercial farmers and emerging agriculturalists to their 46th annual Bonsmara auction. During an interview, Serfontein expressed his optimism about the beef industry this year. He believes that the weaner price will rebound due to specific political factors and the[...]
Vlakte Bonsmara Studiegroep hou uiters suksesvolle 18de produksieveiling ten spyte van droogte en taai ekonomie
Ten spyte van die droogte, ekonomiese uitdagings en boere se geldsake wat onder druk is, het die Vlakte Bonsmara Studiegroep uitstekend presteer tydens hulle 18de produksieveiling met 'n goeie omset en pryse wat vir die tye behaal is. Die gehalte van die diere wat aangebied is, was weer eens[...]
Bonsmara SA vier 60 goue jare
Ingenome beesboere geniet reeds sestig jaar lank die skitterende voordele van die beesras wat met die minste probleme die meeste wins lewer: Bonsmara. Ongeveer sestig jaar gelede het die behoefte ontstaan vir ՚n beesras wat beter vleisproduksie as inheemse rasse lewer, maar wat steeds aanpasbaar en gehard is vir[...]
Bonsmara SA nasionale veiling bewys waarom dié die gewildste ras is
Louis Steyl, hoofuitvoerende beampte van Bonsmara SA vertel meer oor die Nasionale Bonsmara veiling wat plaasgevind het. Hierdie veiling is gehou saam met ander funksies op Bonsmara SA se 60ste verjaardag te vier. Louis vertel dat die dag uitstekend verloop het. Lot 51 (dragtige vers) van UP George Bonsmaras[...]
Bonsmara SA sluit 60 jaar vieringe af op ‘n hoë noot met puik Nasionale veiling
Die Bonsmara-ras het geen bekendstelling in Suid-Afrika nodig nie en is een van die vooruitstrewende beesrasse tans in die land. Die Bonsmara-ras beskik oor verskeie eienskappe wat boere kan help om in kompeterende tye vir optimale wins te boer. Die Bonsmara ras is een van die rasse met die[...]